Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781868902385 | Published: November 5, 2020 | Paperback

Pharos Blokraai-Antwoorde

Pharos Blokraai-Antwoorde

Author:Pharos
Regular price R 335
Regular price Sale price R 335
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie vierde, hersiene uitgawe van die gewilde naslaanbron vir liefhebbers van Afrikaanse blokraaisels, Moeggesoek is nou getiteld Pharos Blokraai­antwoorde. Die nuwe uitgawe is volledig herbewerk, en nuwe subkategorieë is ingesluit. Oplossings vir duisende internasionale en plaaslike feite is alfabeties volgens sewe temas gerangskik: Algemene kennis, Bybelkennis, geografie, die kunste, politiek, sport en skoonhede.
Die gids is in 'n handige formaat en gebruikersvriendelik, wat daartoe bydra om maklik daardie ontwykende antwoorde op die leidrade in jou Afrikaanse blokraaisel te vind. So, as jy die naam van 'n vulkaan in Antartika wil weet, of dalk die naam van 'n sanger wat deel was van die Beatles, die vorige staatshoof van Viëtnam of die naam van een van die maangode, het jy die Pharos Blokraai­antwoorde nodig.

Author Pharos

Author Adri Burger

View full details