1
/
of
1
ISBN: 9781868902408 | Published: October 1, 2021 | Paperback
Grondslagfasewoordeboek / Foundation Phase dictionary Afrikaans-Engels / English-Afrikaans
Grondslagfasewoordeboek / Foundation Phase dictionary Afrikaans-Engels / English-Afrikaans
Author:Pharos
Regular price
R 260
Regular price
R 0
Sale price
R 260
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans–Engels/English–Afrikaans is ’n splinternuwe toevoeging tot Pharos se skoolwoordeboekfamilie vir leerders van graad 1 tot 4. Leerders raak op ’n eenvoudige manier vertroud met hoe ’n vertalende woordeboek werk, sodat hulle later met selfvertroue woordeboeke vir die Intermediêre Fase en Senior Fase sal kan gebruik.
Volwaardige eerste tweetalige woordeboek.
Al die sigwoorde en spelwoorde op een plek.
Ondersteun lees- en taalvaardigheid.'
Author Pharos
Share
