1
/
of
1
ISBN: 9781868902576 | Published: July 21, 2025 | Paperback
Klein Woordeboek/Little Dictionary
Klein Woordeboek/Little Dictionary
Author:Pharos
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'Hierdie tweetalige woordeboek (Afrikaans-Engels | Engels-Afrikaans) is 'n splinternuwe, kompakte naslaanwerk wat ontwerp is vir vinnige toegang tot hedendaagse taalgebruik. Taalleiding sluit lettergreepverdeling, woordsoorte, verbuigings en genommerde vertalings in.
Met meer as 17 000 Afrikaanse en Engelse trefwoorde, asook sowat 10 000 afleidings wat die hedendaagse Suid-Afrika weerspieël, is dit 'n moderne bron wat die dinamiese aard van beide tale vasvang.'
Author Pharos
Share
