Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190064 | Published: January 10, 2002 | Paperback

Landelik

Landelik

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 30
Regular price R 210 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

Martjie Bosman se debuutbundel, wat in 2003 met die Ingrid Jonkerprys vir poesie bekroon is. Die verse in hierdie versameling getuig van sterk beheer oor verstegniek, sober eenvoud en uitgebreide kennis van die breer literatuurlandskap. Dit spreek ook van intense meelewing met die geskiedenis en die natuur.

View full details