Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190156 | Published: September 18, 2020 |

Elke duim 'n koning

Elke duim 'n koning

Regular price R 60
Regular price R 200 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die toneelstuk ontgin nie net Andre Huguenet se lewe as mens en akteur tot met sy tragiese einde nie maar ook die ironiese spel tussen toneel en werklikheid. Ondanks die hoe eise wat hierdie tweekuns aan 'n dramaturg stel, bevestig Fourie opnuut sy vermoe om boeiende, menslike toneel te skep wat toeganklik is vir die gespesialiseerde sowel as die minder ingewyde teaterganger.

Author Pieter Fourie

View full details