Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190217 | Published: December 1, 2003 |

Die Buffeljagter

Die Buffeljagter

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Avontuur, romantiek en manlike drif, Namibië se ruimtes - dit is die kombinasie waarmee Immelman se vreeslose skrywershand dekades al sy meer as 30 000 lesers gevange hou.

Self 'n jagter, skryf Immelman uit eerstehandse ervaring. In sy romans bly die harde verlatenheid van die land noordwes van Suid-Afrika 'n werklikheid. Droefheid in Bill Abraham se lewe veroorsaak 'n krisis wat hom laat twyfel of hy sy naam van Die Buffeljagter nog gestand kan doen.

Author Doc Immelman

View full details