Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190248 | Published: May 12, 2003 | Paperback

Ek Anna van Wyk

Ek Anna van Wyk

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ek, Anna van Wyk is in 1984 geskryf vir die ATKV-Kampustoneel 'n werkswinkel vir die daarstelling van nuwe, vollengte Afrikaanse toneelmatige dramas en in 1984 opgevoer deur die Drama departement van Potchefstroom Universiteit vir CHO. In hierdie tweede hersiene uitgawe het Fourie die teks verder verfyn. Sprankelende dialoog en buitengewone toneelomstandighede maak van hierdie teks ook 'n boeiende leeservaring.

Author Pieter Fourie

View full details