1
/
of
1
ISBN: 9781869190255 | Published: October 1, 2003 | Paperback
Kloof
Kloof
Author:Alexander Strachan
Regular price
R 30
Regular price
R 200
Sale price
R 30
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
'n Regter bring sy mooi, jong vrou saam na 'n jagplaas om sy laaste trofee te kom skiet. So word vyf mense saamgegooi vir 'n naweek. Jaloesie, konkelary, wedywering en twis oor grondbesit is aan die orde van die dag - en nog 'n verhouding wat nooit sy le kon kry nie. 'n Misterieuse bok maak sy verskyning. Meteens raak die verlede deel van die hede. Nie almal op die plaas weet van die vloek wat oor die grond hang nie. Die omgewing word 'n medespeler wat jare se intrige op die spits dryf.
Author Alexander Strachan
Share
