Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190323 | Published: December 1, 2003 |

Toepa-toepa, towery

Toepa-toepa, towery

Author:J.F. Spies
Illustrator:Piet Grobler
Regular price R 60
Regular price R 210 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'n Digbundel vir kleuters uit die pen van wyle J.F. Spies, vader van die digter Lina Spies. Hierdie buitengewone toevoeging tot Afrikaanse kinderliteratuur se waarde word verhoog deur die bekende kunstenaar Piet Grobler se illustrasies - elke vers en illustrasie 'n kunswerk in eie reg.

Spies se liefdevolle inlewing in die kinderwêreld spreek van fyn aanvoeling vir die balans tussen erns, respek vir kinderkosbaarhede

Author J.F. Spies

Illustrator Piet Grobler

View full details