1
/
of
1
ISBN: 9781869190354 | Published: December 1, 2003 |
Suburbia
Suburbia
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Koos Kombuis
Regular price
R 210
Regular price
R 0
Sale price
R 210
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Koos Kombuis - die man met die bandana, die kitaar en die hartseerstem - is ook die digter André Letoit.
'Ek sal nooit vergeet hoe opgewonde ek was toe ek die dag my eerste gepubliseerde boek ... deur die pos ontvang het nie,' skryf Koos Kombuis oor Suburbia se eerste druk. 'n Jaar voor daardie heuglike dag is die voornemende digter egter deur 'n uitgewery aangeraai om 'nooit weer publikasie [te] oorweeg nie' en net te 'skryf vir ... terapie'.
Author Koos Kombuis
Share
