1
/
of
1
ISBN: 9781869190361 | Published: December 1, 2004 |
Plaaslike kennis
Plaaslike kennis
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Johann Lodewyk Marais
Regular price
R 30
Regular price
R 210
Sale price
R 30
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Platberg se water
Nog een maal wil ek in die laatmiddag
weer op die dorp kom as die mis opsteek,
weer met die grondpad teen die berg op stap
waar die oostewind deur die ouhout waai,
weer my glas uit die Gibsondam volmaak
en die soet water van die bergstroom drink.
Author Johann Lodewyk Marais
Share
