Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190392 | Published: January 1, 2003 |

In kamera

In kamera

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 30
Regular price R 230 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

In kamera staan vir 'in vertroue' en 'in die kamera se oog'. 'n Leunstoelsafari wat begin in 'n 'nursing home' naby Babanango en oor Tuks se kampus loop deur Ienkkonserte, modderbaddens en broek-raids, Harvard se kampus, 12 jaar in Die Volksblad se redakteurstoel en jare as Uitvoerende Hoof van Nasionale koerante.

View full details