Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190408 | Published: April 1, 2004 |

Tyd van die klippe

Tyd van die klippe

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Hierdie herdruk is een van Doc Immelman se heel lekkerste leesstories, want dit laat die Boeregemeenskap van Angola weer lewendig voor die gees leef: daardie dae toe die boere ondanks 'n vyandige owerheid die groot bulle se tande aan die Kunene en Okavango gaan haal het; toe hulle 'n wa speek vir speek deur die Onderbaadjiesand gestoot het en toe 'n hele dorp, ou en jonk, daglank bruilof gehou het.

Author Doc Immelman

View full details