Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190446 | Published: December 1, 2003 |

Toewaaisand

Toewaaisand

Regular price R 30
Regular price R 220 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Christoffel Coetzee se debuutroman Op soek na generaal Mannetjies Mentz het 'n nuwe dimensie aan die historiese roman in Afrikaans verleen. Coetzee is kort daarna in die vroeë oggendure van 17 Julie 1999 met 'n blom in die een hand en 'n bos sleutels in die ander dood. Toewaaisand, sy tweede en laaste roman was onvoltooid.

View full details