Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190453 | Published: December 1, 2003 |

en kyk na die omowit engele op die rolbalbaan

en kyk na die omowit engele op die rolbalbaan

Regular price R 30
Regular price R 210 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie nuwe verse van Pretorius bied steeds 'n gemaklike vloei en pront seggingswyse wat aanloklik is, selfs al sou dit soms skokkende ironie bevat. Afdelings sluit o a in: Daar is 'n spleet in my kamer, Flippen stukkende wêreld, en Die veraf geblaf van honde.

View full details