1
/
of
1
ISBN: 9781869190460 | Published: December 1, 2004 |
In die tyd van uile
In die tyd van uile
Author:Sarina Dönges
Regular price
R 30
Regular price
R 210
Sale price
R 30
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
jy kan nou maar inpak/pak al jou glasdrome op, dis tyd om te vertrek.
by die poort wink die hekwag/met 'n koppie Earl Grey-tee,/die engele het vir jou gedek/
Inderdaad sal 'n leser dan voel om met 'n heerlike koppie tee die boek nader te trek, saam te reis deur hierdie debuutbundel, wat tematies 'n verskeidenheid opwindende verse bied wat swel 'soos die oë van uile', met 'n voelbare ritme en soepelheid van taal en beeld.
Author Sarina Dönges
Share
