Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190484 | Published: June 1, 2004 |

Duitser aan die Kaap

Duitser aan die Kaap

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Aan die hand van eietydse dokumentasie het Karel Schoeman in hierdie boek die lewe herkonstrueer van sy Suid-Afrikaanse stamvader, die Duitser Hendrik Schoeman uit Sleeswyk-Holstein, wat in 1724 as matroos in diens van die VOC die Kaap bereik het, 'n Prekêre bestaan gemaak het as veeboer in die binneland van Suid-Afrika, en in 1765 in armoede in die huidige Klein-Karoo oorlede is. Soos Schoeman opmerk, is hierdie man in verskeie opsigte geskik om as 'tipiese' stamvader uit die Kompanjiestyd beskou te word.

View full details