Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190514 | Published: December 1, 2004 |

Satan ter sprake

Satan ter sprake

Regular price R 30
Regular price R 200 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Digter M.M. Walters is bekend vir sy satire.
Die Duiwel is hier aan die woord - skerpsinnig, dog simpatiek teenoor die probleme wat hy uitlig.
In hierdie omvangryke bundel ondersoek Walters geloof in die hedendaagse konteks, en kom sy belesenheid na vore.
Hy bied met sy skerp waarnemingsvermoë kommentaar op eietydse ervaringe, maar plaas dit in die konteks van eeue.

Author M.M. Walters

View full details