Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190569 | Published: February 1, 2003 |

Die wêreld van Susanna Smit 1799-1863

Die wêreld van Susanna Smit 1799-1863

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Susanna Smit was die suster van die Trekkerleier Gert Maritz en die vrou van die Trekkerpredikant Erasmus Smit. Dit is aan haar dat die kreet teen die Britse oorname van Natal toegeskryf wat verewig geraak het in die vorm: 'Liewer barrevoets oor die Drakensberge ...' Susanna Smit was ook die skrywer van 'n omvangryke dagboek wat in sy behoue vorm die jare 1843-1851 dek en hoofsaaklik haar geestelike belewenisse vaslê.

View full details