1
/
of
1
ISBN: 9781869190637 | Published: December 12, 2014 | Paperback
Kabbo Op Die Ysterspoor
Kabbo Op Die Ysterspoor
Author:Christiaan Botha
Regular price
R 30
Regular price
R 230
Sale price
R 30
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Kabbo op die ysterspoor bied n voorstelling van die titelkarakter, 'n sjamaan, se verplasing na die groot god Eloib se werklikhei. Die eenman-drama handel oor die spirituele wysheid van die Boesmans en herinner die gehoor daaraan dat voorstellings van diaspora in die Afrikaanse drama nie slegs Afrikaners en hul bande met n tuisland, gasheerland en postkolonie betrek nie.
Author Christiaan Botha
Share
