Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190644 | Published: December 1, 2006 |

Hard soos kameeldoringhout

Hard soos kameeldoringhout

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Dora Bolz
Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Die klein dorpie Aus aan die rand van die Namib, die oudste woestyn in die wêreld, het 'n besonder romantiese geskiedenis.
Wanneer die 85-jarige Dora Bolz terugkyk, tref dit haar hoe ingrypend dinge op alle vlakke verander het.

Author Dora Bolz

View full details