1
/
of
1
ISBN: 9781869190682 | Published: March 1, 2004 |
Die buigsaamheid van verdriet
Die buigsaamheid van verdriet
Author:Joan Hambidge
Regular price
R 150
Regular price
R 0
Sale price
R 150
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
One night-stand
Die scène is deurgaans dieselfde:
ontmoeting-drankie-verleiding
en bed.
Die volgende dag deurlopend eend
skuldgevoelens-stilte-lyding
en vertrek.
Om lief te hê, is om uit te trek.
Author Joan Hambidge
Share
