Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190705 | Published: December 1, 2004 |

Woordweer

Woordweer

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Du Plessis se nuutste digbundel staan in die teken van herskepping. Uit grafiese weergawes van kladboeke en antieke kleitablette ontstaan omdigtings en tekste van Molière, Lewis Carroll en Apollinaire word herskep. In hierdie konteks staan ook nuutgeskepte gedigte in die paradigma van 'n herskepte, private werklikheid. Só gee die digter gestalte aan die woord wat nóg kan stagneer, nóg volkome nuut kan wees.

View full details