1
/
of
1
ISBN: 9781869190712 | Published: December 1, 2004 |
Eggo's in bewolkte water
Eggo's in bewolkte water
Author:Mari Grobler
Regular price
R 30
Regular price
R 210
Sale price
R 30
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
In beeldryke verse word die 'liefdesgeskiedenis' van die liriese subjek gekoppel aan San- en Khoi-mitologie. Die meeste verse in Grobler se bundel vorm tematies 'n geheel omdat dit die eie bodem en kultuur ontgin en aanspreek. Daar is twee afsonderlike afdelings - te wete Evasgesange [waarin die Khoikhoi en die Xhosa hoofsaaklik in gedigte gestalte vind] en Boekreis waarin die geskiedenis van Vasco da Gama, die strafekspedisie teen Kalikoet, Catharina de Ataide en kolonialisering 'verdig' word.
Author Mari Grobler
Share
