Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190729 | Published: December 1, 2004 |

Liefland

Liefland

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 30
Regular price R 210 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

In Esterhuizen se sesde en mees opwindende digbundel tot dusver kom lê sy woorde op die oor soos 'n goeie landgoedwyn op die tong kom lê. Want dit is woorde van liefde: van die man vir die vrou, van die boorling vir die land, van die bewoner vir die aarde.

View full details