Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190750 | Published: May 1, 2007 |

Voetspore in die Kalahari

Voetspore in die Kalahari

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Voetspore in die Kalahari is 'n ware Afrikaverhaal, gewortel in die harde werklikheid van die Kalahari: weergaloos mooi maar ook meedoënloos wreed. Die skrywer gaan terug na sy eerste herinneringe, meer as vyftig jaar gelede, en sy moeder se dood weens malaria. Daarna sy skooljare, met onwillige rydonkies, befoeterde onderwysers en 'n streng pa wat verwag dat dinge ook op die plaas moet regloop, veral met die skaap-oppas.

View full details