Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190880 | Published: March 31, 2005 |

Ek Ken Jou Goed Genoeg

Ek Ken Jou Goed Genoeg

Regular price R 90
Regular price R 300 Sale price R 90
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie kosbare briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw is 'n belangrike bron vir navorsing na die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en waardevolle dokumente vir 'n studie van die intellektuele geskiedenis van die Afrikaner. Die teks is voorsien van sowel verhelderende annotasies as 'n bondige, besonder knap en maklik leesbare inleiding. Dit is 'n vlees-en-bloed-weergawe van al die vertwyfeling, frustrasies en emosionele probleme wat N.P. van Wyk Louw die hoof moes bied terwyl hy aan sy belangrikste bydraes gewerk het. Sommige van sy mees oorspronklike standpunte oor die bestaanstryd van Afrikaners en Afrikaans kom hier die eerste keer voor.

View full details