1
/
of
1
ISBN: 9781869190934 | Published: December 1, 2005 |
Hebbelikhede
Hebbelikhede
Author:Willem D. de Klerk
Regular price
R 60
Regular price
R 260
Sale price
R 60
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Elke mens het 'n eie persoonlikheid en 'n spesifieke geaardheid. Dit is wat ons individue maak. 'n Mens se persoonlikheidstipe maak jou vatbaar vir sekere hebbelikhede. Volgens die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse taal is 'n hebbelikheid 'n '(hinderlike) gewoonte, aanwensel, ... neiging'. Besonder individualistiese mense is dikwels interessante mense. Hulle hoekigheid en andersheid is kleurvol.
Author Willem D. de Klerk
Share
