Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869190965 | Published: December 1, 2006 |

Om te onthou

Om te onthou

Regular price R 30
Regular price R 210 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Barend J. Toerien (1921- ) se eerste bundel gedigte het in 1960 verskyn. Sy werk het van vroeg af 'anders' geklink as dié van sy tydgenote, waarskynlik omdat hy reeds in 1947 op 26-jarige ouderdom die land verlaat het. Hy het dus die indoktrinasie van die Nasionale Party wat in 1948 aan bewind gekom het, vrygespring.

View full details