1
/
of
1
ISBN: 9781869191009 | Published: October 1, 2007 |
Meditasies
Meditasies
Author:Marcus Aurelius Antoninus
Regular price
R 60
Regular price
Sale price
R 60
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die Romeinse keiser Marcus Aurelius kan as 'n ware filosoof-koning beskou word. Ten spyte van sy roem en weelderige lewe aan die hof, het hy voortdurend gestreef na 'n eenvoudige lewe, innerlike vryheid en persoonlike spirituele groei. Sy Meditasies of Bepeinsinge wat tydens sy laaste lewensjare neergeskryf is, is in 12 boeke verdeel en is nie filosofiese teorieë nie, maar praktiese oefeninge om die filosofie in die leser se gedagtes en optrede te laat deurwerk.
Author Marcus Aurelius Antoninus
Share
