Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191016 | Published: December 1, 2005 |

Die elektries gelaaide hand

Die elektries gelaaide hand

Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die digter Gerrit Komrij het op 'n keer die letters van sy naam herskommel tot 'ik rijm erg rot'. Dit is tipies van hierdie rymvirtuoos se skerp sintuig vir spot en ironie. Hy het 'n voorkeur vir gedigte wat die leser intellektueel uitdaag en amuseer. Maar in wese is Komrij 'n romantikus: sy hunkering na skoonheid, liefde en harmonie word egter telkens deur die gruwelike werklikheid gedwarsboom.

Author Gerrit Komrij

View full details