1
/
of
1
ISBN: 9781869191030 | Published: December 1, 2005 |
Hitte vannie teerpad
Hitte vannie teerpad
Author:Anton Goosen
Regular price
R 210
Regular price
R 0
Sale price
R 210
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie bundel is 'n keur uit Anton se liedjies; (hi)stories en 'his stories', fabels en feite.Goosen se musiekloopbaan strek reeds oor 25 jaar: 15 albums, 2 SARIE-toekennings, 2 SAMA-toekennings en 'n Geraas-toekenning (2002) vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek. Sy werk word gekenmerk deur reisverhale (Liedjieboer), kulturele ontwaking (Lappiesland) en stedelike beskouings (City/Stad). 'In hierdie bundel is 'n stuk landsgeskiedenis opgeteken.
Author Anton Goosen
Share
