Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191061 | Published: December 1, 2006 |

Die geskiedenis van Boerekos 1652 tot 1806

Die geskiedenis van Boerekos 1652 tot 1806

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 365
Regular price R 0 Sale price R 365
Out of print
VAT included.

Hierdie boek is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Dit handel oor die geskiedenis van die koskultuur van die Europeërs wat hulle in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en deel van hulle nasate, die Afrikaners, gebly het. Tydens die genoemde tydperk is reeds begin om daarna as Boerekos te verwys.

View full details