1
/
of
1
ISBN: 9781869191092 | Published: October 1, 2006 |
Aan 'n beentjie sit en kluif
Aan 'n beentjie sit en kluif
Author:Marius Crous
Regular price
R 30
Regular price
R 210
Sale price
R 30
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Aan 'n beentjie sit en kluif is 'n tematiese verruiming van Marius Crous se oeuvre. Waar sy debuutbundel Brief uit die kolonies (2003) van 'n teoretiese kennis oor postkoloniale diskoerse getuig, is die fokus van Aan 'n beentjie sit en kluif die praktyke van die liggaam.
Author Marius Crous
Share
