1
/
of
1
ISBN: 9781869191108 | Published: December 1, 2008 |
Grootword is nie vir sissies nie
Grootword is nie vir sissies nie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Kowie Rossouw
Regular price
R 60
Regular price
R 170
Sale price
R 60
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Johannes bly saam met sy ma en broer Petrus op Clanwilliam. Hy gaan kuier vir die Desembervakansie by sy pa op Wuppertal.
Daar is baie lekker dinge wat 'n seunskind op Wuppertal kan doen. Johannes help sy pa in die Velskoenfabriek; hy en sy nuwe maat, Frikkie, loop in die veld rond en grawe kambro; hulle ry botterboom en swem kaal in die bergpoel.
Author Kowie Rossouw
Share
