Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191115 | Published: February 1, 2005 |

Kurt Mauser

Kurt Mauser

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 60
Regular price R 220 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Die gefluit van die loko klink skril deur die nag en die wiele van die rytuig teen die staalspore skreeu as die trein rukkerig om die draai beweeg.
'Ek het jou gewaarsku tee gierigheid, bedrieëry, diefstal en geweld, Markowitz ... Jy het nie gehoor gegee nie. En nou is dit te laat.'
'Wat! Jy praat Afrikaans en Duits?'
'Ek praat baie tale, Markowitz.'
'Jy dra die klere van 'n predikant. Maar jy is nie 'n predikant nie!'
'Ek is baie dinge.'

Author Doc Immelman

View full details