Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191177 | Published: December 1, 2006 |

Wilde diere se eetplesiere

Wilde diere se eetplesiere

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Diere het soms vreemde en fassinerende eetmaniere:
â-ª Dragtige olifantkoeie eet kruie kort voor hulle moet kraam.
â-ª Daar is motte wat van trane lewe.
â-ª Samango-ape is versot op spookasem
â-ª Daar is visse wat lief is vir diepseehengel en hulle eie visstokke besit.
â-ª Termiete kweek hulle eie sampioene.
â-ª Miere is herders van hulle eie bladluistroppies.
â-ª Kraaie kan met behulp van hulle eie eetgerei ruspes verorber.<

Author Pieter Ryke

View full details