Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191191 | Published: February 1, 2006 |

Kinders van die Kompanjie

Kinders van die Kompanjie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

In Kinders van die Kompanjie skryf Karel Schoeman in onderhoudende verteltrant oor meer as dertig individue en groepe wat gedurende die sewentiende eeu by die VOC se nedersetting aan die Kaap betrokke was. Kompanjiesdienaars, vryburgers, vryswartes, slawe, Khoikhoi, ballinge en besoekers is die onderwerpe van hierdie boek, en die agtergrond strek van Persië, Ceylon en Japan oor Madagaskar en Mauritius na Brasilië en Nieu-Nederland.

View full details