1
/
of
1
ISBN: 9781869191207 | Published: December 1, 2006 | Paperback
Die uurwerk kantel (72)
Die uurwerk kantel (72)
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marié Heese
Author:RAPPORT100
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Couldn't load pickup availability
RAPPORT TOP 100 - NOMMER 72
In die dertig jaar sedert hierdie roman vir die eerste keer verskyn het, het dit die gunsteling-werk van menige leser geword.
Die uurwerk kantel is 'n roman van herinneringe: Die hoog bejaarde Maria du Preez, gebore Celliers, kyk terug na al die dinge wat met haar gebeur het, al die mense wat haar lewenspad gekruis het en die groot politieke gebeure wat die agtergrond vorm van die klein lewe van gewone mense. Herinneringsgrepe uit haar lewe vertel 'n gesinsverhaal wat oor vier geslagte strek.
Author Marié Heese
Author RAPPORT100
Share
