Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191269 | Published: December 1, 2005 | Paperback

Verhale uit 'n koel voorhuis

Verhale uit 'n koel voorhuis

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In Verhale uit 'n koel voorhuis bundel Abraham H. de Vries sy voorkeur-verhale uit die eerste Klein Karoo-bundels. Die resultaat is 'n bundel met die verskeidenheid van temas en afwisseling van vertelstyle waarvoor De Vries bekend is. Dit strek vanaf die vermaaklike vertellings oor Stanley en die koei wat so sleg gegly en so komieklik loop sit het (wat ook deur David Kramer getoonset is) tot die makabere fantasie in 'Die gusooi' die mengsel van fantasie en geloof in 'Skoenemaker, diepe water',

View full details