1
/
of
1
ISBN: 9781869191283 | Published: December 1, 2006 |
Aardling
Aardling
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Zandra Bezuidenhout
Regular price
R 160
Regular price
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Soos in Bezuidenhout se debuut, Dansmusieke, val Aardling se woordrykheid op. Nie net woordrykheid nie, maar ook die keuse en sinvolle gebruik van woorde wat selde voorkom. Daar is 'n ryke gebruik van toonaarde en taalregisters. Hierdie spel laat die indruk van 'n gesofistikeerde en berekende skrywer wat die leser interesseer en uitdaag.
Author Zandra Bezuidenhout
Share
