Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191290 | Published: August 1, 2005 |

Die volledige sprokies van Grimm

Die volledige sprokies van Grimm

Author:Grimm
Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Naas die Bybel die kosbaarste kultuurbesit van die Westerse beskawing.' So het die vermaarde Engelse digter en kritikus W.H. Auden die sprokies van Grimm genoem.

Hierdie fris, lewendige nuwe vertaling deur die bekroonde jeugskryfster Marita van der Vyver is om verskillende redes uniek in Afrikaans. Dit is die eerste keer dat die volledige Grimm in ons taal in een band verskyn.

Author Grimm

View full details