Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191313 | Published: December 1, 2006 |

Eros ontbind

Eros ontbind

Regular price R 30
Regular price R 200 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Daar is eintlik baie min te sê oor Johannes van Jerusalem - hy bestaan bloot om gedigte te maak en daardeur die evangelie van Eros te verkondig. 'n Versameling gedigte, Eros ontbind verskyn in 2006 by Protea Boekhuis en vertel die eerste deel van hierdie storie. Hy hoop om sy medium lank genoeg aan die lewe te hou om nog 'n paar boeke te maak: dié is egter 'n onvoorspelbare kalant wat soms onverantwoordelike dinge doen, soos omtrent alle gewone en selfs ongewone sterflinge.

View full details