1
/
of
1
ISBN: 9781869191337 | Published: December 1, 2007 |
Kuberwoordeboek
Kuberwoordeboek
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:H.C. Viljoen
Regular price
R 295
Regular price
R 0
Sale price
R 295
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Vir 'n geruime tyd reeds bestaan daar 'n leemte in die mark aangesien daar geen volledige tweetalige woordeboeke vir die informasietegnologiebedryf bestaan nie. Die 'Vriende van Afrikaans' het hierdie leemte raakgesien en besluit om dit met hierdie tweetalige woordeboek te vul. Die kuberbedryf omhels tans so 'n wye verskeidenheid van aktiwiteite dat die benaming 'rekenaarwoordeboek' onvanpas sou wees.
Author H.C. Viljoen
Share
