1
/
of
1
ISBN: 9781869191344 | Published: December 1, 2006 |
Fanie se veldskooldae
Fanie se veldskooldae
Author:P.J. Schoeman
Regular price
R 165
Regular price
R 0
Sale price
R 165
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Fanie is nou 14 jaar oud en sy pa besluit dis tyd dat hy die plaasskool moet verlaat en verder in die veldskool moet gaan leer.
En die uitdagings van die veldskool raak Fanie soms byna baas: Hy moet sommer gou leer om te skiet vir die pot, hy moet die luiperds wat sy pa se skape vang, die skrik op die lyf jaag, hy moet wilde-eende jag op 'n kwaai oom se plaas en hy moet 'n week lank saam met twee Zoeloes in die berge langs die Pongolarivier oorleef.
Author P.J. Schoeman
Share
