Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191382 | Published: July 1, 2006 |

Anna se verlore droom

Anna se verlore droom

Regular price R 70
Regular price R 190 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Eerste Afrikaanse weergawe van die gewilde kinderboek wat ook in Chinees en Spaans gepubliseer is.
Anna het 'n lewendige verbeelding met drome wat vir haar werklik voel. Een oggend word sy wakker en besef dat sy haar droom nie kan onthou nie. Saam met haar hond reis sy deur haar drome op soek na die verlore droom. Hulle ontmoet reuse, vampiere, en 'n herhalende droom. Oplaas vind Anna die antwoord: haar droom was nader as wat sy gedink het.

View full details