Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191412 | Published: October 1, 2007 |

Stories met stertjies

Stories met stertjies

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Alzette Prins
Regular price R 40
Regular price Sale price R 40
Out of print
VAT included.

Aspoestertjie skilder met houtskool, die gestewelde kat faal in sy plan om sy nooi ryk te maak en die slapende skone is effe ongeskik wanneer sy in haar slaap gesteur word. Boonop verander 'n padda nie altyd in 'n prins nie ...

Author Corlia Fourie

Illustrator Alzette Prins

View full details