1
/
of
1
ISBN: 9781869191467 | Published: December 1, 2007 |
Arboreta, Die Heks Met Die Groen Hare
Arboreta, Die Heks Met Die Groen Hare
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Riana Scheepers
Regular price
R 210
Regular price
Sale price
R 210
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In 'n groot, groen woud met bome wat honderde jare oud is, woon daar 'n heks wat net so oud as die bome is -'n heks met groen hare. Haar naam is Arboreta. Die verskil tussen Arboreta en al die ander hekse in die wêreld is dat sy nie 'n bose of nare heks is nie: Sy het nie moesies of 'n haakneus nie en vang ook nie kindertjies om in haar swart pot te kook later hulle beentjies af te suig nie.
Author Riana Scheepers
Share
