Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191504 | Published: December 1, 2005 |

Siel van die mier

Siel van die mier

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sedert die tweede druk van die tweede uitgawe in 1975 was Die siel van die mier egter slegs as ’n skaars tweedehandse eksemplaar beskikbaar. Hierdie uitgawe is verryk deur ’n inleidende besinning oor die vraag of Maeterlinck, die Belgiese Nobelpryswenner, Marais se teorie oor die termietnes as organiese eenheid oorgeneem het. Origens blyk dit uit die verskillende drukke en uitgawes hoe Afrikaans in die jare twintig van die twintigste eeu nog op weg was om ’n wetenskaplike woordeskat te vind en die addendum bevat artikels wat vandag slegs met moeite uit ou tydskrifte en koerante opgediep kan word.

View full details