Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869191511 | Published: December 1, 2007 |

Duino-elegieë

Duino-elegieë

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Rilke se reeks van tien lang gedigte, die Duino-elegieë, word saam met die Sonnette aan Orfeus as sy grootste werk beskou. Rilke het aan die elegieë begin skryf terwyl hy tussen Oktober 1911 en Mei 1912 in die Duino-kasteel in die noorde van Italië tuisgegaan het en het dit na 'n lang onderbreking in 1922 voltooi. Die gedigte is opgedra aan die eienares van die kasteel, prinses Marie von Thurn und Taxis.

View full details